Koue Saterdag oggend. Alleen tuis en skielik lus vir roosterbrood by my koffie. Die paar botteltjies met boomskraap versuikerde konfyt in yskas is nie ‘n opsie nie. Billike verskeidenheid:...
Pampoenkombuis Engele in die pampoenkombuis Kuier saam kniel saam Luister as ons sag huil Uitbundig lag sorge wegbak smelt in ‘n varsgebakte brood oorgee aan die walglik soet van ‘n diepe...
Elke Christen behoort te getuig. Elke Christen is 'n disippel. Dit is een van die kern beginsels van die Christelike geloof- om die Blye Boodskap te deel! Getuienis is bloot om te LEEF wat...
Liewe Annelie Ek bid jou toe Vrede, Krag, Blydskap en Genesing toe. Hy, Ons Vader is tot alles instaat. Ons het die artikel in “Leef” oor jou gelees en dit het ons harte aangegryp en bid baie...
Ek wil graag met jul deel wat ek vanoggend uit my stiltetyd van Christus 'gekry' het!
Lees Ps.112.
1. Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien
wat al sy vreude vind in die gebooie van die...
Toewyding - Hos6:1-3
Jesus het dikwels na stil plekke gegaan sodat Hy met Sy hemelse Vader kon praat (Luk 5:6 - Maar Christus het Hom altyd weer in eensame plekke afgesonder om daar te bid)
As...
God gee ons 'n roeping....en genadegawes om daardie roeping te kan vervul! Net as jy die genadegawes wat jy ontvang ontdek, en dit gebruik om God se wil en roeping vir jou lewe leef sal jy werklik...
Ek wil graag deel dit wat met my gebeur het, nie baie jare terug nie. Dit het so ‘n impak op my hele wese gehad dat ek nie anders kan as om daaroor te skryf nie. Soos elkeen weet kan die lewe...