My en jou Jesus LEEF! My getuienis.

Opgelaai deur Ansonette Werkman
Met hierdie letters wat woorde word, woorde wat sinne word, sinne wat ‘n verhaal vertel en ‘n verhaal wat ‘n getuienis word is daar geen doel om myself of my omstandighede uit te sonder nie. Dis...
lees meer

Ek is so moeg

Opgelaai deur Stukkend
Ek is in 2006 met iemand van my drome getroud. Ongelukkig kies sy al die afgelope 6 jaar haar ouers en familie bo my. Ons het lank gesukkel om kinders te kon kry. Ons is laasjaar April geseen met...
lees meer

Mam Doreen

Opgelaai deur Elna Davies
Ek druk,stoot en kap ‘n pad oop na my tuisdorp deur huis-en-kindersverpligtinge op vriendinne en manlief af te skuif. Ek gaan, vir die eerste keer in 17 jaar van getroude lewe, vir ‘n week alleen...
lees meer

Wonderwerkie van Bo

Opgelaai deur Elria Pretorius
Mens wonder so baie wat dit vat vir 'n klein kindjie om aan te pas. Wel, ek het nou eerstehandse ondervinding daarvan. My klein seuntjie (4) was regtig 'n wonderwerkie van Bo. Ons was al 9 jaar...
lees meer

Vakansie-paraat

Opgelaai deur Chrissie Kritzinger
'n kussing, 'n boogiebord en 'n bloedrooi sambreel... Ek snak na my asem en my vingers boor in my man se been... "dis 'n ... dis 'n..." "wat?!" roep hy ongeduldig, gewoond aan my backseat driving,...
lees meer

Berg Moria en ek

Opgelaai deur Anita Du Plessis
Ek sit sommer net so langbeen hier sit en wil vir jou vertel wat in my hart roer. Ons is Kapenaars wat verlede jaar Indonesië toe gekom, omdat die Here ‘n vuur in ons harte geplaas het vir hierdie...
lees meer

Balke & Splinters

Opgelaai deur Kalahari-kind
Hierdie naweek het ek ‘n geweldige les geleer. Ek het altyd geweet dat ‘n mens iemand moet aanpraat wanneer hulle iets verkeerd doen. Ek het egter soos die meeste van ons altyd foute hiermee...
lees meer

Deur die oe van 'n kind

Opgelaai deur Vanessa
Ons moet weer leer om so sorgloos en vreedsaam soos ‘n kind te wees. Waar is die avontuurlus wat maak dat jou leefkamer soos ‘n onontdekte skatkis kan lyk ? Ek hou vanmiddag my klein seuntjie van...
lees meer
Vorige   1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9   Volgende

Video van die weekSien almal

Wat gebeur as jy bid vir jou man, maar jy sien geen verandering nie? Stormie Omartian gesels.
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na