Dinsdag 20 Julie
Ek gooi die nuwe uitgawe van die Lééf dat sy daar trek. Frustrasie woel deur my lyf en gedagtes terwyl ek helder oordag in ‘n warm skuimbad lê uit ‘n pure gebrek aan inspirasie...
Hi Vriendin! Jammer dat ek nou eers weer skryf! Ek was besig om ‘n bietjie studie te doen oor die Boek van Openbaring. Dit is nogal baie interessant ... maar dalk ...
Hi Vriendin! Sjoe!! Ek gaan nie eers met die gewone "Hoe gaan dit? Dit gaan goed hier " ens begin nie!! Ek het TE veel om met jou te deel!! Ja, jy sien reg, my eerste paar sinne eindig al klaar...
Net een oproep. Net een en jy word ‘n statistiek-syfer. Met bomenslike krag en kalmte
hoor en aanvaar jy dit. Niks onsteld want daar is darem nog een salaristjek en ag wat jy
sal maar ‘n ander...
My naweek Pappa
Ek ken nie eintlik my eie pappa nie, maar het ‘n wonderlike naweekpappa.
Hy koop vir my klein boksies Smarties en ons eet dit skelm-skelm VROEG in die môre (voor ons tande...
Die Hart Van Amy
Vriendin, het jy ook ‘n ‘swak’ vir iets spesiaals? Skoene of klere? Iets wat jou altyd twee keer laat kyk of laat koop? Wel, myne is bekers... Ja, wit melkbekers! ‘All...
Daar is twee soorte wedergebore Christene. Die een soort is wedergebore en
hulle begin ‘n nuwe lewe, nuwe gedagtes, nuwe optrede. Hierdie soort Christen se lewe verander totaal en al.
Elke...
Eileen, waar is my hangkas se sleutel? Ek kry dit nêrens nie!!! Het die kinders dit gevat? “Love, I don’t know.” Eileen! Ek móét die sleutel kry. Ek moet my kas oopsluit!!! Ek is láát vir...