as iemand jou met klippe gooi

deur Sanet Deel met ander Kommentaar
 
0/5.0

Wat doen jy met die klippe waarmee ander jou gooi? * Party mense bou 'n muur rondom hulle om in weg te kruip. * Party bou 'n altaar om hulleself te offer. * Ander vat die klippe en gooi dadelik terug. * Ander bou 'n "onthou-jy" toring. * Ek bou trappe met daardie einste klippe sodat ek nader aan my Vader kan kom, nader aan Sy voete. Dan kan Hy my opraap in Sy liefdevolle arms. Ek het eendag gelees: "As jy op jou kniee staan, het jy nie sulke lang tone waarop mense kan trap nie." En ek bid vanoggend: Meer van U Here, minder van myself...

Kommentaar - Geen kommentaar sover

Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na