Mag ek nooit my mooiste klere bere net vir kerk of spesiale geleenthede nie, maar dit aantrek net vir jou....my hare en gesiggie spesiaal vir jou mooimaak en nie soos ' n vaal slonskous lyk...
My man. Ek doen die eierdans al vir drie jaar saam met jou. En vandag is ek moeg. Gister sou Ma verjaar het. Saterdag is sy presies drie jaar dood.
En vandag wens ek vir n Ma wat kan troos. Maar...
Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: "Waar is jy?" En die mens antwoord: "Ek het U hoor wandel in die tuin en ek het bang geword, want ek is kaal. Toe het ek weggekruip."...
Daar is soveel verskillende stadiums van rou emosies wat ‘n ouer deurgaan na die selfmoord van ‘n kind dat jy op ‘n stadium voel jy besig is om heeltemal kranksinnig te word. Heel eerste in die...
Hy het ‘n perfekte wêreld geskep. Ons het dit met sonde bevlek. Maar Hy het ons nog steeds lief. Ons het Hom aan ‘n kruis vasgepyker. Hy het ons nog steeds lief. So dikwels doen en sê ek die...
Toe ek klein was het ek vas geglo, dat elke gebedjie wat ek opgese het in 'n groot pot opgevang word deur engele en dan stukkie vir stukkie aanmekaar gesit word en dan voor die Here gele word. Hoe...
Die Vuis-in-die- maag-pak Vanmôre sit die trane sommer so vlak en kry ek net nie hierdie swaarmoedige gevoel afgeskud nie... Wanneer ek vir Boeta gaan haal om te kom kuier, dan vertel die...
Warm Tee, Moslems, Kinders en Liefde
Maandag was ‘n dol dag en eers teen laatmiddag loer ek na my selfoon en sien dat ek vyf ‘missed calls’ van Rhonda gehad het. Sy is ‘n kosbare vriendin en het...