Foto's vir die mooiNog muurpapier

© Pragfoto's se kopiereg voorbehou. Foto's slegs vir persoonlike gebruik, nie vir kommersiële doeleindes. Foto's: Candice Askham, Nadette Clare-Talbot en verskaf.

Registreer nou om jou skryfwerk te publiseer. Klik hier

Lesers skryfSien almal

alles net vir jou....

Opgelaai deur Sanet
Mag ek nooit my mooiste klere bere net vir kerk of spesiale geleenthede nie, maar dit aantrek net vir jou....my hare en gesiggie spesiaal vir jou mooimaak en nie soos ' n vaal slonskous lyk...
lees meer

EK EN JY EN DIE EIERDANS

Opgelaai deur RITA-MARI
My man. Ek doen die eierdans al vir drie jaar saam met jou. En vandag is ek moeg. Gister sou Ma verjaar het. Saterdag is sy presies drie jaar dood. En vandag wens ek vir n Ma wat kan troos. Maar...
lees meer

Wegkruip

Opgelaai deur René
Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: "Waar is jy?" En die mens antwoord: "Ek het U hoor wandel in die tuin en ek het bang geword, want ek is kaal. Toe het ek weggekruip."...
lees meer

Dagboek na die selfmoord van my seun

Opgelaai deur Rea
Daar is soveel verskillende stadiums van rou emosies wat ‘n ouer deurgaan na die selfmoord van ‘n kind dat jy op ‘n stadium voel jy besig is om heeltemal kranksinnig te word. Heel eerste in die...
lees meer

Tot Sy eer.

Opgelaai deur René
Hy het ‘n perfekte wêreld geskep. Ons het dit met sonde bevlek. Maar Hy het ons nog steeds lief. Ons het Hom aan ‘n kruis vasgepyker. Hy het ons nog steeds lief. So dikwels doen en sê ek die...
lees meer

Monsanto

 

Video van die weekSien almal

Hoe dissiplineer ek my kind? Dr James Dobson gee raad.
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na