/Rubrieke

Voorjaarsvreugde

2019-04-30T20:24:54+00:00

Toe die Kaapse najaar bome begin goudrooi kleur, en die luggie langsamerhand verkoel, vlieg ek Nederland toe. Kuier by my  skoonfamilie Die eerste sonder my man. Bob is byna twee jaar gelede in ‘n fasiliteit vir demensie opgeneem. Dit voel triestig en ongewoon om na soveel jare die tog alleen te maak. [...]

Voorjaarsvreugde 2019-04-30T20:24:54+00:00