//Lewensblik

Lewensblik | Junie 2018

2018-05-31T22:46:37+00:00

Vanaand toe ek kom sit en skryf, bly my gedagtes Jerusalem toe draai. “Onthou jy daai jaar wat ons met Pesach daar was?” het Trudy nou net oor die foon gevra. Dié dat die Heilige Stad nou so by my is. April/Mei is ’n drukke tyd in Jerusalem. Daardie jaar was Pesach [...]

Lewensblik | Junie 2018 2018-05-31T22:46:37+00:00

Lewensblik | Mei 2018

2018-04-30T20:05:39+00:00

Ons beleef tye wat mens beswaarlik anders kan verstaan as waarvan Yeshua in Matteus 24 en 25 praat. Sirië kook eindeloos oor, Netanyahu en Putin knor venynig in mekaar se rigting. Iran en Turkye maak gevaarlike geluide oor Trump se welgevalle met Israel. Op elke internasionale TV-kanaal wissel terreuraanvalle, gewelddadige protes die [...]

Lewensblik | Mei 2018 2018-04-30T20:05:39+00:00