//Glo soos 'n kind

Glo soos ‘n kind | Mei 2018

2018-04-29T21:45:10+00:00

Pitkos & padkos om jou kind oor God te leer. Vrydae middae dreun ons werf. Die seuns het skaars hulle boeksakke neergegooi of hulle hol by die stoeptrappies af na hulle motorfietse toe. Dié het gekom na lang en moeisame beraadslagings en onderhandelings. Want sien, by die jaarlikse Loxton Boeresportdag mag [...]

Glo soos ‘n kind | Mei 2018 2018-04-29T21:45:10+00:00