Glo soos ‘n kind | Februarie 2019
Admin 2019-01-30T09:41:29+00:00Pitkos & padkos om jou kind oor God te leer. Sy dun armpies klou krampagtig aan my vas en sy asem is warm in my nek. Dawid se graad 2 jaar by die koshuis het met stampe en stote begin omdat die verandering van kamer, klas en mense vir hom dalk [...]