//Hartstog

’n Bruilof in die Beloofde Land

2018-01-11T11:07:29+00:00

Hartstog ’n Bruilof in die Beloofde Land  Foto's Christine Coetzee & Abrie Kruger Christine Coetzee vertel van ’n  spesiale bruilofsviering van ’n  Suid-Afrikaanse vriendin wat in Jerusalem woon... Terwyl ek die trou-uitnodiging van ’n goeie vriendin lees, maak my hart ’n wawiel van opgewondenheid. Ja, omdat sy [...]

’n Bruilof in die Beloofde Land 2018-01-11T11:07:29+00:00

Die land van groen genade 

2017-12-09T16:00:10+00:00

Hartstog Die land van groen genade Deur Renette Buitendag | Foto’s Willem Kok ’n Onvergeetlike reis bestaan uit duisende perfekte oomblikke in ’n land wat sy eie taal praat en waar die reënwoude se groen vrede deur jou are spoel. Daar is so baie dinge wat ek graag oor dié [...]

Die land van groen genade  2017-12-09T16:00:10+00:00

Maak ‘n draai by Deltapark

2017-12-09T15:56:19+00:00

Hartstog Maak ’n draai by Deltapark Foto’s Hanneri de Wet ’n Oase vir stilword en perspektief kry is soms op jou voorstoep. Jy moet net móói kyk, skryf Yolandi North. Sedert ek laas ’n reisartikel vir Lééf moes skryf, en dít oor George en die omgewing waar ek en my [...]

Maak ‘n draai by Deltapark 2017-12-09T15:56:19+00:00