//Dagboek

Dagboek | September 2019

2019-08-31T19:19:36+00:00

Dagboek Vir September Lééf so… met hart & siel Iets om oor na te dink Respek en liefde begin binne, in jouself, en spoel na buite, na ander. Elkeen is vir God spesiaal. Iets om te onthou Blaai ‘n slag deur jou foto-album en onthou [...]

Dagboek | September 2019 2019-08-31T19:19:36+00:00

Dagboek | Augustus 2019

2019-07-31T21:14:13+00:00

Dagboek Vir Augustus Lééf so… met hart & siel Iets om te bepeins “Die uitdrukking van God se onvoorwaardelike liefde het altyd ‘n wonderwerk tot gevolg.” Michale Youssef Iets om te onthou Die Bybel sê oor en oor dat ons moet onthóú wat God vir [...]

Dagboek | Augustus 2019 2019-07-31T21:14:13+00:00

Dagboek | Julie 2019

2019-06-30T20:41:06+00:00

Dagboek Vir Julie Lééf so… met hart & siel Iets om oor na te dink Jy is mooier as wat jy dink. Jy is kosbaar. Kyk verby jou eie twyfel en beperkinge. Sien ‘n slag weer raak wie jy regtig is. Iets om te probeer [...]

Dagboek | Julie 2019 2019-06-30T20:41:06+00:00

Dagboek | Junie 2019

2019-06-01T11:19:49+00:00

Dagboek Vir Junie Lééf so… met hart & siel Iets om te verklaar “Ek wil rustig op God wag, want van Hom kom al my hoop.” Psalm 62:6 Iets om te doen Maak ‘n draai by Hermien van der Merwe se solo-uitstalling by Die Ou [...]

Dagboek | Junie 2019 2019-06-01T11:19:49+00:00

Dagboek | Mei 2019

2019-04-30T16:47:11+00:00

Dagboek Vir Mei Lééf so… met hart & siel Iets om te doen  Maak ‘n draai by Urbanologi in die hartjie van Johannesburg. Hier gebruik sjef, Jack Coetzee, volhoubare kospraktyke om heerlike etes te berei. www.urbanologi.co.za. Iets om oor na te dink Hoe groen leef [...]

Dagboek | Mei 2019 2019-04-30T16:47:11+00:00