/Met hart

Die wonder van vitamien C

2019-08-31T15:06:19+00:00

Lééf mooi Die wonder van vitamien C Deur Christine Ferreira | Foto verskaf Laat die krag van vitamien C vir jou vel werk. Dit gee ‘n dowwe vel nuwe lewe. Wanneer laas het jy nou jou vel gekyk en gedink dat dit ‘n mooi gesonde gloed het en glad en [...]

Die wonder van vitamien C 2019-08-31T15:06:19+00:00

Dagboek | September 2019

2019-08-31T19:19:36+00:00

Dagboek Vir September Lééf so… met hart & siel Iets om oor na te dink Respek en liefde begin binne, in jouself, en spoel na buite, na ander. Elkeen is vir God spesiaal. Iets om te onthou Blaai ‘n slag deur jou foto-album en onthou [...]

Dagboek | September 2019 2019-08-31T19:19:36+00:00

Vra jouself | September 2019

2019-08-31T19:37:46+00:00

Vra jouself... Deur Amanda de Lange | Foto Christine Ferreira Jy bly vassit in ’n kringloop van gebrokenheid en weet nie hoekom jy nie daaruit kan wegbreek nie. Dit mag tyd wees om ’n paar moeilike vrae te antwoord, sê Amanda de Lange. Ons wonder dikwels hoekom een mens hul gebrokenheid en [...]

Vra jouself | September 2019 2019-08-31T19:37:46+00:00

Dagboek | Augustus 2019

2019-07-31T21:14:13+00:00

Dagboek Vir Augustus Lééf so… met hart & siel Iets om te bepeins “Die uitdrukking van God se onvoorwaardelike liefde het altyd ‘n wonderwerk tot gevolg.” Michale Youssef Iets om te onthou Die Bybel sê oor en oor dat ons moet onthóú wat God vir [...]

Dagboek | Augustus 2019 2019-07-31T21:14:13+00:00

Hier dans Italiaans én Afrikaans

2019-08-01T06:55:03+00:00

Kuier by Hier dans Italiaans én Afrikaans Foto’s Nadine Aucamp Vir Michela en Attilio Dalpaiz is Ayama ‘n stuk hemel onder die Afrika-son. Jacqueline Leeuvennink het op dié plaas teen die hange van die Paardeberg gaan kuier. “Dis of jou kindertydherinneringe varser word soos die jare aanstap,” sê Michela, ‘n [...]

Hier dans Italiaans én Afrikaans 2019-08-01T06:55:03+00:00

Oor die wye blou

2019-08-01T18:35:14+00:00

Hartstog Oor die wye blou Foto’s Paul Vorster Paternoster se mense ken die in- en uitasem van die see . . . Lizette Murray het op dié vissersdorpie aan die Weskus gaan kuier. Paternoster. Wit huise. Blou see. Stilte. Dis my eerste indrukke toe ons oor die nekkie kom en [...]

Oor die wye blou 2019-08-01T18:35:14+00:00

Dagboek | Julie 2019

2019-06-30T20:41:06+00:00

Dagboek Vir Julie Lééf so… met hart & siel Iets om oor na te dink Jy is mooier as wat jy dink. Jy is kosbaar. Kyk verby jou eie twyfel en beperkinge. Sien ‘n slag weer raak wie jy regtig is. Iets om te probeer [...]

Dagboek | Julie 2019 2019-06-30T20:41:06+00:00

Dagboek | Junie 2019

2019-06-01T11:19:49+00:00

Dagboek Vir Junie Lééf so… met hart & siel Iets om te verklaar “Ek wil rustig op God wag, want van Hom kom al my hoop.” Psalm 62:6 Iets om te doen Maak ‘n draai by Hermien van der Merwe se solo-uitstalling by Die Ou [...]

Dagboek | Junie 2019 2019-06-01T11:19:49+00:00

Ons raaiselpad met alzheimersiekte

2019-06-01T08:58:39+00:00

Lééf gesond Ons raaiselpad met alzheimersiekte Foto Hanneri de Wet Hoe gemaak as een van jou geliefdes met alzheimersiekte gediagnoseer word?  Elise Nel deel praktiese raad en gee ‘n blik op haar persoonlike reis, nadat dié siekte by haar man gediagnoseer is. “Ongemerk. Dit is die enigste woord [...]

Ons raaiselpad met alzheimersiekte 2019-06-01T08:58:39+00:00