/Met hart & siel

Fliek & musiek | Junie 2019

2019-06-01T13:41:49+00:00

Fliek & musiek Hier is van die jongste DVD en CD aanbiedinge op die mark vir lekker kyk en luister! Courageous (DVD) Die Kendrick-broers se rolprent Courageous vertel die verhaal van vier mans met ’n gemeenskaplike roeping – om te dien en te beskerm. Hulle is elkedagse helde, suksesvolle en hardwerkende polisiemanne, wat [...]

Fliek & musiek | Junie 2019 2019-06-01T13:41:49+00:00

Saamlees | Junie 2019

2019-06-01T14:24:02+00:00

Saamlees Lééf kies vandeesmaand agt lekkerleesboeke vir jou boekrak. Kom sit aan Deur Rudi Swanepoel (Lux Verbi) Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit bloot die bevrediging van ‘n drang, die inneem van ‘n hervulling, soos om vulstasie toe te gaan en brandstof in jou motor te kry? Of [...]

Saamlees | Junie 2019 2019-06-01T14:24:02+00:00

Liefde weeg die swaarste

2019-06-01T12:39:12+00:00

Boekuittreksel Liefde weeg die swaarste Deur Helena Hugo Isa Karsten is ‘n uiters bekwame persoonlike assistent by die regsfirma Kleinschmidt, Steyl en Seun. Sy is beeldskoon, maar voer ‘n voortdurende stryd teen kos wat nie net haar selfbeeld nie, maar ook haar gesondheid bedreig. ‘Isa het al alles wat [...]

Liefde weeg die swaarste 2019-06-01T12:39:12+00:00

Boekgesprek | Junie 2019

2019-06-01T12:29:44+00:00

Boekgesprek Lééf gesels met prediker en bedieningsleier, Elza Meyer, oor haar jongste boek Laat U Koninkryk kom. Enigeen wat wil, kan ’n medewerker word in God se koninkryk. Elza Meyer se jongste boek is gebaseer op die bekende Skrif uit Matteus 6:10 en wys sy die lesers daarop dat God aan [...]

Boekgesprek | Junie 2019 2019-06-01T12:29:44+00:00

Op die wynrak | Mei 2019

2019-05-14T13:13:15+00:00

Op die wynrak Deur Johan & Christine Ferreira Die oes van die wingerd is ryk en oorvloedig… Ses om te proe Da Luca Sparling Rosé Die ligpienk vonkelwyn is gemaak van ‘n mengsel van merlot en rabosa-druiwe afkomstig van die Veneto-streek in die noorde van Italië. Dit het [...]

Op die wynrak | Mei 2019 2019-05-14T13:13:15+00:00