//Kuns van Lééf

Die kuns van Olivia

2018-04-30T19:33:52+00:00

Kuns van Lééf Die kuns van Olivia Deur Dawid Yzelle | Foto’s Mariska Venter Kleintyd al het haar kuns vreugde vir ander gebring, en vandag deel Olivia Botha van Bloemfontein steeds die oorvloed wat sy uit haar Voorsiener se hand ontvang. Om vanjaar, op 36-jarige ouderdom, die silwer herdenking van ’n lonende [...]

Die kuns van Olivia 2018-04-30T19:33:52+00:00

Waar inspirasie gedy

2018-03-29T19:01:01+00:00

Kuns van Lééf Waar inspirasie gedy Deur Schalk Schoombie | Foto’s Hannerie de Wet Jeanne Badenhorst, kreatiewe direkteur van Beetroot Inc in Waterkloof, Pretoria, leef haar passie vir tekstiele en speelse kleurkombinasies in ’n dekorwinkel vol verrassings uit. Die houtmeubels met pastelkleure lyk lekker genoeg om te eet. Afgewitte [...]

Waar inspirasie gedy 2018-03-29T19:01:01+00:00