//Boekgesprek

Boekgesprek | Mei 2019

2019-04-30T18:38:00+00:00

Boekgesprek Lééf gesels met predikant en skrywer, Johan Smith, oor sy jongste boek Gesonde gesinsverhoudings in ‘n virtuele wêreld. Die gesin is diep in die moeilikheid. Die lewe vandag is so ‘n dolle gejaag dat ouers en kinders mekaar dikwels net so in die verbygaan sien, en in daardie skaars tye [...]

Boekgesprek | Mei 2019 2019-04-30T18:38:00+00:00

Boekgesprek | April 2019

2019-04-04T19:18:19+00:00

Boekgesprek Hoe en hoekom vier ons Paasfees? Adrio König, skrywer van die boek Van kruis na kroon gee ’n interessante oorsig. ’n Kruis, ’n doringkroon en ’n leë graf – drie simbole wat ons assosieer met Paasfees. Anders as die vrolikheid, liggies en kleurvolle geskenkpapier van Kersfees, is die simbole van Paasfees effens [...]

Boekgesprek | April 2019 2019-04-04T19:18:19+00:00