/Met hart & siel

Leesgoed vir die jongklomp

2019-08-31T17:30:05+00:00

Leesgoed vir die jongklomp Kweek van jongs af ‘n liefde by jou kinders vir die Woord. Hier is van die jongste lekkerleesboeke vir kleingoed.. Die Eenjaar Ma en Dogter Dagboek Hierdie boek is spesiaal ontwerp om ma-dogter-verhoudings en hulle verhouding met God te versterk. Die 365 oordenkings is so geskryf dat ’n [...]

Leesgoed vir die jongklomp 2019-08-31T17:30:05+00:00

Saamlees | September 2019

2019-08-31T17:08:24+00:00

Saamlees Lééf kies vandeesmaand agt lekkerleesboeke vir jou boekrak. 100 dae van dankbaarheid Deur Francine Prins (Lux Verbi) ‘n Lewe van oorvloed is vir ons elkeen beskore. Maar wanneer dit sleg gaan, is dit soms moeilik om te glo. Wat as jy kan verander wat jy glo? Sodat die bewyse meer sigbaar in [...]

Saamlees | September 2019 2019-08-31T17:08:24+00:00

Boekgesprek | September 2019

2019-08-31T16:38:37+00:00

Boekgesprek Lééf gesels met Priscilla Shirer oor  haar jongste boek, Radiant, wat spesiaal vir tienermeisies en jong vroue geskryf is. Radiant is ’n persoonlike uitnodiging aan tienermeisies en jong vroue om hul ware identiteit in Christus te ontdek. Priscilla Shirer deel lewenslesse wat sy as tienermeisie en volwasse vrou geleer het [...]

Boekgesprek | September 2019 2019-08-31T16:38:37+00:00

Papierblomme

2019-08-31T16:54:06+00:00

Boekuittreksel Papierblomme Deur Helena Hugo Soos papierblomme in die wind, so het haar lewe verwaai. Janine was klein toe haar ouers dood is en sy die deur tussen haar en Jesus toegemaak het. Net sy het dit geweet. Sy wou groot wees en wegkom van die klein dorpie waar almal haar [...]

Papierblomme 2019-08-31T16:54:06+00:00

Fliek & musiek | September 2019

2019-08-31T17:42:14+00:00

Fliek & musiek Hier is van die jongste DVD en CD aanbiedinge op die mark vir lekker kyk en luister! Breakthrough   Breakthrough is gebasseer op die inspirerende ware verhaal van ’n ma se ongelooflike en onvoorwaardelike liefde vir haar seun te midde van die onmoontlike. Wanneer Joyce Smith se aangenome seun, [...]

Fliek & musiek | September 2019 2019-08-31T17:42:14+00:00

‘n Tikkie nostalgie

2019-08-31T17:01:27+00:00

Hartskos ‘n Tikkie nostalgie Saamgestel deur Christine Ferreira | Foto’s Myburgh du Plessis Trakteer jou gesin op ou familiegunstelinge uit Die VLV-Kookboek Resepte van toe tot nou… Die VLV-Kookboek bied die heel beste resepte van lede regoor die land, ter viering van die VLVK se 90ste bestaansjaar. Dié vrouevereniging is [...]

‘n Tikkie nostalgie 2019-08-31T17:01:27+00:00

Kaap, Kerrie & Koesisters

2019-08-01T20:35:10+00:00

Hartskos Kaap, Kerrie & Koesisters  Saamgestel deur Christine Ferreira | Foto’s Michelle Parkin Proe die Kaaps-Maleise smake van kerries, bredies, sambals en smoortjies in dié nuwe kookboek deur tweelingsusters, Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien. “Dit was die somer van 1980 in die hart van Manenberg, wat baie mense die [...]

Kaap, Kerrie & Koesisters 2019-08-01T20:35:10+00:00

Toe ons jonk was

2019-08-01T20:29:08+00:00

Boekuittreksel Toe ons jonk was Deur Karen Kingsbury Noah en Emily Carter was nog altyd bestem om saam te wees – van hul eerste ontmoeting, hul opwindende verlowing en pragtige troue. Hul liefdesverhaal is spesiaal en meer as ‘n miljoen aanhangers stem saam. Maar agter die perfek-gestileerde foto’s en bemoedigende boodskappies [...]

Toe ons jonk was 2019-08-01T20:29:08+00:00

Saamlees | Augustus 2019

2019-08-01T21:04:03+00:00

Saamlees Lééf kies vandeesmaand agt lekkerleesboeke vir jou boekrak. Skarlakenkinders Deur Anzil Kulsen & Nadine Blom (Lux Verbi) Vyf uiteenlopende vroue wat deurgeloop het onder groot wreedheid kom op ‘n afgesonderde plaas in die middel van die Sederberge bymekaar. Om gesond en heel te word. In die loop van die paar dae [...]

Saamlees | Augustus 2019 2019-08-01T21:04:03+00:00