Bid asseblief vir my lewensmaat, dat God hom sal seën met 'n werk. Hy is huidiglik nog besig om te studeer, maar is dringend opsoek na werk. Ons prys God vir alles wat ons alreeds van Hom ontvang het, en ook vir dit wat ons nog gaan ontvang. God wees geprys.