ht jy al rsg radi geprobeer met hulle program wt werk adverteer? Sterkte
ccato
Mar. 2de, 11:10
jammer - boodskap weer - het jy al rsg radio se program probeer waar hulle werke adverteer of jy soortvan kan vra vir n werk?? Heila
Maraai
Mar. 6de, 11:51
My suster het 'n ruk terug vir 'n vrou gewerk wat 'n regte tiran was. Ons almal het gebid dat sy ander werk moet kry, maar niks het gebeur nie. Iemand het toe voorgestel dat ons vir haar werkgewer bid sodat haar hart sal verander. Ek was baie skepties maar my ma het volhard en wonder bo wonder het die vrou so verander dat sy en my suster op die ou end beste vriendinne geword het. Hou net moed en maak seker jy bid "laat u wil geskied".