Voorbidding vir siekte

Sandra45
Jan. 26de, 19:08

Bid asseblief vir my skoonma, Hester van Vuuren, wat gediagnoseer is met kanker. Ons vra die Here vir genesing en genade in hierdie tyd. Ons dien 'n God van wonderwerke.

0 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

ccato

Jan. 27de, 15:04
Ek bid vir jou moeder Sandra, mag God haar aanraak en haar pyn minder maak en baie sterkte aan julle as familie - gee haar baie liefde asb...

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na