Jesus, ek weet ek bid amper elke dag vir hierdie saak...maar Jesus ek wag nog vir uitkoms. Here my maagseer voel of hy wil bars so moeg en moedeloos is ek gestress oor 'n ander werk.Jesus, asb sal U asb vir my kan help om iets te kry waar ek happy gaan wees en waar my salaris 'n bietjie groter is. Here gee my asb die krag om elke dag met alles wat ek het op U te vertrou en te weet en te glo dat U wel iewers iets in die pyplyn het. Asb Here. Ek bid dit in die Naam van Jesus, Amen