Almagtige Vader, ek kom na U toe in aanbidding en prys U vir genade wat ons elke dag ontvang. Here U weet ons het vandag kennis gekry om ons besigheid te skuif. Here ek vra U maak asseblief 'n ander deur oop vir die deur wat toegemaak is. Here ons weet by U is alles moontlik. In U Heilige Naam. Amen