Probleme by die werk

Chirsca
Feb. 22de, 09:43

My vriend het probleme by die werk. Sy baas is 'n verskriklike moeilike mens wat hulle daagsliks verskreeu en afkraak. Dis vir almal wat daar werk verskriklik onaangenaam en niemand bly ooit lank nie. My vriend is opsoek na ander werk op die oomblik. Ek vra dat julle asseblief vir om sal bid dat hy regkom met ander / beter werk maar ek vra ook dat julle vir sy baas sal bid want ek dink hy het baie genade nodig. Ek glo daar moet 'n rede wees hoekom hy hom so sleg gedra teenoor ander mense. Bid dat sy hart ook sal verander.

1 gebed    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na