Pammie se kanker bestraling

Sonja
Mar. 1ste, 13:51

Pam is na 'n hartspesialis toe sy hartkloppings kry en hy sien genadgilik 'n geswelde skildklier en vergroeisel. Na toetse bevestig dis kwaadaardig moet dit sommer dieselfde week uit. Kon nie pille drink nie want "agressiwe bestraling" moet gedoen word. Haar T4 telling is 4 in plaas van 90. Nog 'n week wag. Toe is sy Vrydag in. Die bestraling is so sterk sy mag nie naby haar man en kinders kom vir 3 dae nie en my boet moet apart van haar slaap vir 7 dae. Hy is afgemat, moeg en moedeloos. Sy's meer bekommerd oor hom as oor haarself. Bid asb vir Connie, Pam, Jessie (11) en Jonty (8). Jonty het gister vir sy mammie in die kerk gebid.

4 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na