Rodien
Jul. 9de, 20:49

'n Koper vir Moments

Ek bid dat God Sy engele sal opdrag gee om ons gastehuis op Kleinmond te 'bemark' en dat Hy die begeerte en vermoe"ens in die regte persoon se hart sal deponeer om die huis spoedig te koop..
lees meer
2 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid
Erika
Jul. 12de, 08:42
Here, maak vir Rodien deure oop met hulle gastehuis, dat hulle dit bedryf tot eer en verheerliking van U Heilige Naam.
Jul. 12de, 08:42
Elaine
Jul. 9de, 11:44

Vrede

Bid asb vir my dagter en myself vir vrede tussen ons 2 en dat sy meer ontvanklik sal wees vir my liefde vir haar en dat haar seer sal weggewas word deur Jesus se bloed. Baie dankie Jesus liefde EE
lees meer
3 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid
Mariana
Jul. 11de, 17:53
O, baie sterkte. Maak asb seker dat sy WEET hoe lief jy haar het. En lief bly, al toets sy jou. Dis ook OK om "jammer" te se as jy spyt is oor iets. Ek bid vir eerlikheid vir jul albei - geen...
Jul. 11de, 17:53
Erika
Jul. 8ste, 13:37

Uitkoms

Almagtige Vader, ek kom na U toe in aanbidding en prys U vir genade wat ons elke dag ontvang. Here U weet ons het vandag kennis gekry om ons besigheid te skuif. Here ek vra U maak asseblief 'n ...
lees meer
4 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid
Mariana
Jul. 8ste, 16:35
Shoe - wees baie naby aan God se mond, dat jy niks mis nie. As iemand wat self baie maklik vrees, bewonder ek jou geloof. Staan vas in Sy voorsienigheid. En laat weet wanneer daai ander deur...
Jul. 8ste, 16:35
Mariana
Jul. 5de, 22:00

VERTROUE

Die Here sien vrees as sonde. Sonder doekies omdraai. En ek vrees. Ek vrees vir my kinders se toekoms, ek vrees omdat ek vrees. Ek vertrou nie God meer na 17 jaar se vrees nie. Bid asb saam ...
lees meer
2 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid
Annie
Jul. 5de, 15:56

My dogtertjie en voedsel

Hi julle Dankie vir jul bemoediging en onderskraging veral Heila. My dogtertjie (5) gaan more in vir dialise. Tot dusver het ek kos in die huis gehad genoeg gehad vir haar, maar van more af sal ...
lees meer
3 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid
Mollie
Jul. 8ste, 16:48
Hi Annie Ek bid vandag vir jou en vir jou dogtertjie en ek vra dat Ons Hemelse Vader na jou sal omsien ek weet in my hart dat Jesus jou en ons gebede verhoor en dat hy sal voorsien ons moet net...
Jul. 8ste, 16:48
Erika
Jul. 6de, 07:45
Vader in die Hemel, maak vir Annie rustig met die wete dat U sal voorsien. By U is niks onmoontlikl nie. Amen.
Jul. 6de, 07:45
CathyM
Jul. 2de, 20:19

Anoniem

Bid asb vir my vir totale genesing van dobbelverslawing!
lees meer
3 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid
CathyM
Jul. 21stee, 15:20
Liewe Ccato baie dankie vir jou gebede! Ja omstandighede het my ook toegelaat om in sulke plekke oor te bly en na ek vasgevang was,het ek soveel geleenthede gekry om gratis verblyf en etes by...
Jul. 21stee, 15:20
ccato
Jul. 6de, 21:02
Liewe Cathy, ek kan verstaan dat die dobbelmonster moeilik is om te vernietig... mr jy kan!!! Ek het ook gedobbel - ons reis baie en slaap oor in hotelle met casinos en om die tyd te verwyl het ek...
Jul. 6de, 21:02
Lenelia
Jul. 2de, 15:14

'n Ander werk

Here, sal U my asb help om 'n ander werk te kry. Jesus ek het hierdie einste gebed as soveel keer oor die afelope tyd gebid. Ek bid asb vir uitkoms, en dat U my asb sal help om 'n werk te kry ...
lees meer
3 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid
melinda
Jul. 1ste, 13:01

Bid vir Andre

Andre het woensdag 22/06/10 massiewe beroerte aanval gehad. Bid vir hom en my ouers asook skoonsus . Hy is nog in Hospitaal masjiene haal asem vir hom
lees meer
5 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid
Erika
Jul. 1ste, 13:12
Here hou U Hand van Genade oor Andre asook sy gesin en maak hulle rustig met die wete dat U in Beheer is. Amen
Jul. 1ste, 13:12
Erika
Jul. 1ste, 10:37

Dankbaar

Here, ons kom voor U in aanbidding. Ons dank U vir al U wonderlike gawes wat ons so mildelik uit U Vaderhand ontvang. Dankie Heer, dat U weet wat ons nodig het, nog voor ons daarvoor vra. ...
lees meer
4 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid
Vorige   1 | 2 | 3  
Volgende
Registreer nou om gebedsversoeke te rig

Monsanto