Ek ly aan depressie wat my lewe, my familielewe, my geliedes, my vriende, my kollegas verwoes en vanaf my wegdryf Ek voel alleen in die wereld ten spyte daarvan dat ek aanmekaar bid vir ...
CathyM
Jul. 21stee, 15:55
Antoon ek bid vir jou en weet waardeur jy gaan! Al voel jy nie lus vir musiek nie, speel Christelike cd's met mooi musiek,veral aanbiddingsliedjies en lofliedere.Dit het tog 'n manier om mens se...
Liewe Antoon, dit het absoluut niks te doen met ju geloof in God nie - ook nie dat jy dalk te min bid nie, glo my!! Ek het self in '93 gesukkel met depressie en het ook soos jy alleen gevoel en...
Here U weet dat ek so lank bid vir 'n ander werk en vir 'n beter salaris. Ek het volgende week Dinsdag 'n onderhoud by 'n redelike bekende maatskappy in SA, maar in 'n hele nuwe veld. U weet dat ...
Lenelia baie sterkte - ek bid dat dit goed sal gaan.... lekker bly
Vader in Jesus se Naam bring ek Lenelia voor U vanoggend, Here U se as ons U aanroep sal U hoor, en U woord se U woord sal nooit ledig terug keer nie, in Jesus se Naam vra ek Here dat U vir haar...
Vader in Jesus se Naam vra ek dat U asb vir my n deur sal oop maak vir n permanente werk, Here U weet hoe swaar dit gaan en soms voel dit asof alles en almal teen my draai. Ek weet U woord se in ...
Vader ek dra Door aan u op. Hoor die noodroep. Dankie dat ons weet U is in beheer en dat U altyd 'n ander deur oopmaak. Help ons almal om te bly hoop en te vertrou op U. Dankie dat U in...
Ons bid vir verdere guns by God en mens en ook dat die wiele van die gereg net vinniger sal rol!
Ek vertrou saam met julle dat julle guns sal ontvang en dat dit wat die beste vir julle boeta sal wees, wel sal gebeur. Julle het nie verniet jul pilae op Jesus Christus gebou nie! Onthou Hy is...
Heer laat geregtigheid geskied en hierdie kind sy plekkie soos in Jer 29:11 aan hom belowe is, gegee word.
Vra asseblief gebed vir my Moeder sy is so ruk gelede van kanker gedigoniseer, sy het in April met chemo pille begin, dinsdag toe sy weer vir 'n opvolg besoek gaan het die dokter bevind dat die ...
Rosa, ek bid vir jou moeder - gee haar al julle liefde in hierdie tydperk....en wees daar vir haar. ek bid vir julle ook as gesin. sterkte
annevanwyk
Jul. 18ste, 17:11
Rosa ek is baie jammer vir jou en jou Moeder. Ek bid vir julle en ek glo dat ons Hemelse Vader sy hand oor haar sal hou. Wees baie lief vir haar en moenie moed verloor nie. Baie sterkte vir...
Sy is so 3 jaar gelede deur haar eerste egskeiding waarna haar man haar verneuk het met 'n meisie 20 jaar jonger as hy. Sy het weer na 3 jaar geluk ontdek om 'n wonderlike man te ontmoet. Hulle ...
Rianda
Jul. 21stee, 13:51
Baie dankie Grietjie vir jou gebed dit word opreg waardeer. En ek glo dat God 'n doel het met haar en dat sy net by Hom die regte antwoord sal ontvang. Geseënde dag vir jou.
Grietjie
Jul. 14de, 15:39
Ek is self deur soort gelyke situasies baie onlangs.
Ek het gevind dat ek meer tyd voor die Here spandeer het en weer begin fokus het op wie ek is en waar ek inpas in die Here se plan.
Soms...
Here, vandag wil ek U loof en prys al voel my gemoed swaar en seer. Here U weet hoeveel dinge loop al die afgelope paar jare verkeerd in my lewe. Here van my ouers wat ek verloor het (Ek's die ...
Liewe Door, baie dankie vir die gebed.
Vader in Jesus se Naam spreek ek lewe in hierdie man en vrou se lewe, ek spreek lewe in hulle besigheid in en ek dank U Vader dat U in U woord se in Fil 4:19, deur die rykdom van Jesus Christus...
Here, ek bid vir u Krag en gendade en liefde om my sussie vry te maak van depressie. Here laat haar hart weer vol wees van geluk en liefde en dat sy haar oe op U sal rig! Here lei haar en wees na ...
Here ek bid dat U asseblief sal help dat ek gou ander huis sal kry, Here ons moet die 12de van volgende maand uitwees, voorsien asseblief in ons nood. Here maak asseblief vir ons ander deure oop. Amen
Vader in die Hemel, ek dra vir Rosa aan u op. U is in beheer. Maak haar stil voor u en gee haar geloof om te volhard in gebed dat U in beheer is en dat U sal Voorsien. Amen.
Jesus, ek weet ek bid amper elke dag vir hierdie saak...maar Jesus ek wag nog vir uitkoms. Here my maagseer voel of hy wil bars so moeg en moedeloos is ek gestress oor 'n ander werk.Jesus, asb ...
Here gee vir Lenelia die geloof om aan te hou glo U sal uitkoms bring en dat sy sal aanhou om op U te vertrou want U is getrou. Amen