Hi julle Dankie vir jul bemoediging en onderskraging veral Heila. My dogtertjie (5) gaan more in vir dialise. Tot dusver het ek kos in die huis gehad genoeg gehad vir haar, maar van more af sal daar nie eers meer voedsel vir haar wees nie. En nee ek het dit nie uitgemors of was nie ongehoorsaam aan God nie, maar weens mediesefonds bybetalings vir my kind se operasie en medikasie is ek hierdie maand net laag.. geen sent meer nie,... bid asb dat ons Vader net in my daaglikse brood sal voorsien.. annelinelab@yahoo.com