Hi julle. Bid asb vir my ek is net so moeg. Lizette (my dogtertjie) gaan mooi aan met haar dialise (dankie vir jul gebede daar). Bid asb vir ons finansies. My oortyd is nie betaal nie (nou al vir 2 maande) en my man is afgelas by sy werk... af dit gaan beroerd.. Dra ons asb in jul gebede. (Manlief het Woensdag 'n onderhoud bid asb vir hom vir skoene vir die onderhoud).