Moeder

rosa
Jul. 15de, 09:53

Vra asseblief gebed vir my Moeder sy is so ruk gelede van kanker gedigoniseer, sy het in April met chemo pille begin, dinsdag toe sy weer vir 'n opvolg besoek gaan het die dokter bevind dat die kanker groter raak en dadelik die pille gestaak. Here ek dra my Moeder op aan U, Here wil U, U genesende hand oor haar hou, Here wil U asseblief haar pyn verlig, Here dit is nie ons wil nie maar U wil. Amen

3 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

annevanwyk

Jul. 18ste, 17:11
Rosa ek is baie jammer vir jou en jou Moeder. Ek bid vir julle en ek glo dat ons Hemelse Vader sy hand oor haar sal hou. Wees baie lief vir haar en moenie moed verloor nie. Baie sterkte vir beide van julle. Groete. Anne

ccato

Jul. 18ste, 18:53
Rosa, ek bid vir jou moeder - gee haar al julle liefde in hierdie tydperk....en wees daar vir haar. ek bid vir julle ook as gesin. sterkte
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na