Lizette

Annie
Mar. 3de, 13:43

Hi Bid asb vir my dogtertjie, Lizette. Sy is baie siek met nierpypontsteking. Bid asb ook vir finansies vir haar medikasie. Anneline L

3 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

LouiseE

Mar. 5de, 12:06
Hi Anneline L!! Ek het gewonder wat van jou geword het! Al die boodskappies wat ek vi jou mail, het teruggekom! Ek is jammer om van Lizette se terugslag te hoor! Klink of sy gereeld daarmee sukkel! Ek bid vir God se genesende krag oor haar lyfie en dat HY ruimlik sal voorsien in jul behoeftes! Baie baie sterkte! Liefde in Jesus....... LouiseE

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na