Lindi het Sondagoggend op 20 Februarie saggies heen gegaan na Liewe Jesus toe. Op 26 jarige ouderdom. Ons bid vir Morne dat hy sal sterk staan, waar hy moet afskeid neem van sy vrou en sy beste maaitjie. Liewe Jesus draai hom styf toe in U watte.
Morne ek wens ek was daar om jou
n drukkie te kon gee. Jesus U ken Morne se hartseer. Raak hom en Lindie se geliefdes aan en omvou hul toe in U liefde. Gee hul asb. vertroosting. rus en kalmte in hierdie moeilike tyd. Morne, gun asb. vir Lindie die rus, ons weet dit is moeilik, hart en seer, maar daar waar sy nou by Jesus is, is daar geen pyn & hartseer nie. Jesus sal jul dra in hierdie moeilike tyd. Ek dra jul op in my gebede. Warm Jesusliefde Adri
ccato
Feb. 23de, 09:25
Ons is jammer oor die heengaan van Lindi.... sterkte Morne en familie - bid vir julle