Kolonoskopie

Annelise
Feb. 16de, 11:57

Ek moet Maandag 22ste gaan vir kolonoskopie om te kyk of ek kolonkanker het. Bid asseblief vir my dat die uitslae negatiefr sal wees. Die bloedtelling wys dit is 37 en moet slegs 50 wees. Die kolonoskopie sal meer duidelikheid gee. Ek is so bang. Bid asseblief vir my.

3 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

ccato

Feb. 18ste, 13:44
Liewe Annelise, baie sterkte en ek bid vir jou - wees rustig - wat ookal die uitslag, weet dat God by jou sal wees. Groete Heila

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na