Iemand spesiaal

Lenelia
Feb. 19de, 08:49

Ek wil vra dat julle asb vir my sal bid om ook iemand spesiaal te ontmoet, almal se net altyd : jy moet net wag die regte een gaan kom.... maar dit raak ook naderhand hol woorde wat niks beteken nie. Dit maak ook nie die seer van die alleenheid beter nie. My hart voel regtig baie seer vandag!!!

3 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na