HELP

MariL
Feb. 18ste, 10:24

Ek is besig om te skei en wil asb bid vir 'n wonderwerk dat die huis verkoop sal word en dat die egskeiding so gou moontlik sal deurgaan. Ons leef al amper 'n jaar in dieselfde huis en wil nie meer so leef nie. Dankie

2 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na