Liewe Jesus, hoelank moet ek nog my eie planne maak en voorgee asof niks gebeur nie. Abba Pappa gee my asb. vertroosting, rus en kalmte. Ek kan nie meer nie!! Ek weet nie meer watter kant toe nie. By die werk word net op my gepik, maar ek bring die meeste geld vir die Maatskappy in. Die ander mense kom weg met moord, maar ek is al een wat daar altyd opgepik word. Ek weet by U is niks onmoontlik nie, maar hoelank nog??? Dit voel net vir my of ek 'n slawedrywer is ...