Wil asb vra vir gebede vir my dogter wat more, Dinsdag 23 Februarie 2010, vir 'n ginekologiese operasie gaan. Ons weet nie regtig wat dit alles gaan behels nie, maar vertrou die Vader vir Sy Hand oor haar.
Baie dankie
HALLO NETTIE, WIL GRAAG HOOR HOE DIT NOU MET JOU DOGTER GAAN. EK BID DAT ALLES ONDER BEHEER IS EN DAT DIT GOED AFGELOOP HET. STERKTE DAAR VIR JOU EN JOU DOGTER. JESUS LIEFDE
MARNA