Ek wil asb n gebeds versoek in stuur. Ek wil he julle moet asb vir my bid vir n ander werk met n beter salaris en voordele. Ek werk nou al 3 jaar by die plek met n 200 verhoging en elke jaar halwe bonus en die tipe werk wat ek doen is die salaris baie min ons is baie onder betaald. Ek myself vertrou ook die Here vir n deur braak vir iets nuuts. Ek bly in Rehoboth en werk in Whk en ry met n lift en die lift aleen is al 750.00 ek werk basies net vir my huis en lift en ek is n enkel ouer met n dogtertjie wat skool gaan. My man is 4 jaar gelede oorlede en ek moet van daar af als aleen dra..