Gebed vir my maaktjie

Poppie
Mar. 8ste, 13:53

Hullo julle ek will groot asb vrae dat julle vir my vriendin bid 'n onuitgesproke gebed . Sy sê sy huil die heel tyd en is net neergedruk ens en ek ken haar nie so nie . Die Here weet wat fout is en waar daar seer is en al die dinge wat ons nie van weet nie en net Hy kan heel maak waar daar stikkend is en weg wat nie daar hoort nie. Ek weet ook dat as ons amel vir haar gaan bid gaan sy op die eiende van die dag weer haar ou self wees. Baie baie dankie Poppie P.S God just loves us period.

1 gebed    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na