Bid asseblief vir ons finansies en 'n werkgeleentheid vir my man assbeblief. Hy is op die oomblik in beroep waar dit baie moeilik gaan. Bid dat die Here hom op plek sal plaas waar hy sy geloof kan uitleef en kan groei. Dat daar oplossing sal kom vir ons finansies, want ons is nou regtig in die knyp.