Gebed vir Bertie

LouiseDeWet
Feb. 17de, 07:51

Ek vra asb vir ernstige gebed vir my oom se seun, Bertie. Hy het nou gevra dat ons vir hom bid. 4e jaar Ingenieurs. Kry erge depressie agv gesondheid en bloeddruk. Is in hospitaal in Pretoria. Hy wil graag dit oorkom. Bid ook vir sy gesondheid. Dankie!

3 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

ccato

Feb. 18ste, 10:13
Baie sterkte Bertie - ons bid en dink aan jou - jy kan hierdie siekte oorkom met God se aanraking.. Heila

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na