Gebed asseblief

lona
Feb. 12de, 13:53

Bid vir my ek wil graag die Here aanneem.

2 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

rosa

Feb. 12de, 14:37
Here ek bid vandag dat Iona haar hart sal oopmaak dat U kan inkom. Here help dat sy U ten volle sal aanneem en U sal dien met haar hele lewe. Here daar is nog so baie mense wat U nie ken nie, ek bid vir hul ook vandag dat U woord ook na hul gebring sal word. Amen

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na