Ek het alle gebede nodig om my huwelik te red asb asb, my man wil skei ek probeer my bes om hom anders te oortuig maar die duiwel loop soos 'n brullende leeu deur ons huwelik. Daar is geen 3de party betrokke nie net emosies, ons is nou eers 10 maande getroud. Dit voel soms of ek teen 'n muur vas bid want ek kry net nie die antwoorde nie. Liefde Sonskyn