Dringend werk nodig

Chirsca
Mar. 2de, 09:28

Ek het 'n vorige inskrywing gedoen oor my vriend wat probleme by die werk het. Wel hy is Vrydag afgedank sonder enige waarskuwing of werklike rede. Ons soek nou dringend vir hom ander werk waar hy hopelik gelukkiger sal wees, in die alternatief probeer hy in die tussentyd kyk of hy nie sy eie kliente kan werf nie (hy is in IT). So bid asseblief dat die regte besluit geneem word rondom sy werk. Ek weet nie of hy moet probeer vir die besigheid en of hy eerder weer 'n vaste werk moet kry nie.

2 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na