
More,kan ek vra om vir my supervisor te bid, sy is n bruin vrou(baie demanding) en sy sê sy is n Christen,lees af en toe die Bybel by die werk, ek respekteer haar,maar sy kan my afbreek en kritiese antw toe jou, wat seermaak as ek my standpunt wil stel dan sê sy ek het geen humorsin, ek het n humorsin, maar dis die manier hoe sy dit se, ek moet hierdie werk hou, ek was 6 maande sonder werk gewees, bid vir haar asb dat sy ander mense nie kan en mag oordeel nie,voor sy nie in hulle skoene gestaan het nie,ek wil gelukkig wees in my werk, dankie DIE HERE SEEN JULLE,LEKA DAG "AMEN"