Bid groot asb vir my huwelik!!!!

viv
Feb. 14de, 23:23

My man het die 11de Januarie 2010 besluit, dat hy my nie meer liefhet nie. As ek hom vra hoekom ek by hom is se hy net ek hoort in die huis. Ek wil so graag hy hy moet my liefhe, vir my omgee en vertroetel. Ek wil he my huwelik moet weer reg wees, soos dit hoort. Ek het hom lief en wil nie he my huwelik moet in die skeihof beland nie. BID ASB VIR ONS!!!!! Vivienne

2 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

Adri

Feb. 15de, 09:05
Hi daar Viv. ek wens ek was daar om jou net 'n drukkie te gee. Glo en vertrou op Jesus, by Hom is niks onmoontlik nie. Jesus U ken Viv se hartsbegeerte. Maak haar asb rustig en kalm en gee haar vertroosting. Raak asb. haar man aan dat hy van sy besluit sal verander en goed vir haar sal wees. Ons weet op U kan ons vertrou. Warm Jesusliefde Adri

Pieta

Feb. 15de, 10:05
Viv Niks is by die Here onmoontlik nie!! Ek bid dat Jesus sy hart sal verander en met Jesus se oe na jou sal kyk .Gee vir Viv krag vir elke dag. Dat hy haar weer sal liefhe soos wat u dift bedoel het Here dankie dat u alreeds die wonderwerk begin het Liefde Pieta

ccato

Feb. 15de, 11:13
Viv, nou wat gaan aan met hierdie man van jou?? Mens het mos nie een dag lief en die volgende nie??! Jy hoort in die huis ja, om hom te bedien! Moet net nie klou aan hom nie as hy jou nie wil he nie, laat hy gaan en jy sal wel weer iemand kry wat jou liefhet vir wie en wat jy is...... Hy wil eintlik he jy moet hom bedien maar 'lief he' dit het hy kwansuis nie.. nee wat, ek weet wat ek sou gedoen het... padvat! Heila

Alisha

Feb. 15de, 17:39
Ek is jammer vir jou en verstaan waardeur jy gaan. Ek gaan ook nou deur so iets. Nooit gedink dit sal met my gebeur nie ... en dit na 5 maande.

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na