Die maatskappy waarvoor ek werk gaan môre besluit watter personeel afgedank gaan word en wie mag bly.
Ek wark al jare saam met van my kolegas en het vandag 'n swaar gemoed.
Liewe Jan, ek hoop regtig dat jy een van die personeel gaan wees wat jou werk sal behou. Mag jy rustigheid vind in die wete dat alles sekerlik met n doel gebeur... ek bid vir jou. Heila