Hallo Marna - my gebede is met Andre en ons dra hom op na ons Liefdevolle God en dierbare Vader vir beskerming en genesing. Laat weet hoe dit gaan aub. Liefde groete, Carol
ccato
Feb. 23de, 09:23
More Marna, sterkte vir julle - ek bid vir Andre.. Heila