ANDRE SE OPERASIE

MARNA
Feb. 25de, 21:38

BAIE DANKIE HEILA EN CAROL EN AL DIE ANDER WIE VIR ANDRE GEBID HET. DIE OPERASIE HET GOED AFGELOOP EN ANDRE VOEL BAIE GOED. BID ASB DAT DIE VOLGENDE WEEK SONDER KOMPLIKASIES SAL WEES. EK KAN IN ALLES VAN DIE 3X HART-OMLYNING ONS VADER SE HAND HIERIN SIEN. WAT N WONDERLIKE TROOS OM TE WEET HY IS IN BEHEER, EN DAT ONS KOMMERVRY KAN LEEF. BAIE JESUS LIEFDE. MARNA

2 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

ccato

Feb. 25de, 22:44
hi Marna, dis wonderlike nuus - baie sterkte en groete daar - bid vir julle. Heila

Johan

Feb. 26de, 03:56
Dankie Jesus vir dokters wie met fyn hande operasies kan uitvoer en ons lewensgehalte kan verleng deur operasies. Dankie Jesus dat ons kan weet dat slegs U wil sal geskied en dat Andre volkome sal herstel.

Adri

Mar. 1ste, 08:10
Marna, ek is so bly dat alles haarfyn verloop het met Andre se operasie. By Jesus is niks onmoontlik nie. Warm Jesusliefde Adri

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na