Alleen en hartseer depressief

Bebas
Feb. 11de, 20:30

Ek wil vra bid vir my,ek is baie alleen en depressief, dis nog n jaar (my verjaarsdag en valentines dag) en nog steeds is ek alleen, nie finansies om erns te gaan, nie eers mense oor te nooi nie, my stoof is stukkend,ag net hartseer en moeg van alleen wees,hoekom kan ek nie ook iemand ontmoet en gelukkig wees en ook vir eenkeer in my lewe lekker verjaar

(n partytjie hè wat ek nog nooit in my lewe gehad het nie)ag miskien is dit my net nie beskore nie, bid met my dat ek van hierdie eensaamheid kruis kan afkom en die lewe weer vir my sin maak . . . Dankie . . . AMEN

2 gebede    Jy moet as gebruiker geregistreer wees om te bid

Kommentaar

Amanda

Feb. 12de, 09:22
Bebas ek bid dat God iemand op jou pad sal stuur om jou ware vriend of vriendin te wees! Wasbyt, dis nie ons tyd nie, maar God sy tyd. Jesus Liefde Amanda

rossouwl

Feb. 13de, 20:39
Liewe Bebas, onthou net jy is nooit alleen nie, God verlaat nooit sy kinders nie. Hy sal jou laste vir jou ligter maak...glo net in Hom. Ek bid vir jou dat jy more n wonderlike geseende dag sal he, Jy is nie alleen Jesus is heelpad saam met jou. Christus groete vir jou,

Monsanto

 
Ek is 'n:
Soek na:
Ouderdomskaal: na