Hi almal, my naam is Vivienne van Wyk & ek is 25.
God het 5 maande gelede my lewe kom verander, ek is so 3 maande gelede gedoop ook.
Hy het al my trane kom wegvat & dit vervang met joy.
Hy het ...
Dankie Kammyt xx Dit is so belangrik dat ons ons gedagtes beskerm!!! (Battlefield of the Mind van Joyce Meyer). Dit is juis daar waar die vyand ons aanval. Ons moet leer pm ons gedagtes te bind...
Ek sit tans in dieselfde situasie. Ek wil netso graag hê dat die Here my moet oplig..Dit was net gisteraand wat ek iemand bemoedig terwyl ons `n huisdiens hou ek het gevoel asof die dinge wat ek...
Baie dankie Suzette xx My vas gaan goed sover, ek verbreek alle aanvalle van Satan op my verhouding & geloof. Ek voel beter vandag.
Sukkel net om te bid tussen die werk deur. Bid dat Jesus...
MartieM
Aug. 31ste, 16:10
Ek is 'n enkelouer en dis elke maand 'n gespartel om die begroting te laat klop en 9 uit 10 kere klop dit nie. Sondag het ons groot skade gekry toemand in ons vasgery het en ons motor baie erg ...
Baie dankie Suzette en Erika ek waardeer julle gebede vreeslik baie. Ek voel stukke beter danksy julle gebede en ek weet die Here sorg vir my en Hy sal my hierdeur ook kry.
Vader bring ook vir Martie M uitkoms. Ons weet by U is alles moontlik en dat U weet wat ons nodig het nog voor ons daarvoor vra. Amen
suzette
Aug. 31ste, 23:29
Hi read 2 Corinthians 1:3. THE GOD OF ALL COMFORT. In your trouble time learn to sing to God out loud. By doing this God will break the chains. Pray the word in to your live. Gods peace rest on you.
Here, my hart jubel oor U Grootheid. Aan almal wat bid en moedeloos word, hou aan. God verhoor ons gebede op die regte tyd. Vader, help ons om aan te hou glo en te vertrou op U. U bewys ...
Sjoe, Erika, dankie!!! Ek het bitter baie nodig om dit te hoor!!!
Staan voor groot geloofstoetse & word die laaste 3 weke so aangeval.
Dankie xXx
Erika, bitter baie dankie, ek het vandag nodig om dit te hoor!
Hettienne
Aug. 31ste, 11:19
Ek sit en wonder waar sy sms is. Is al 15 minute en ek het nog nie van hom gehoor nie. My man is obsesief jaloers. Hy is nie bereid om dit te erken nie. Nou is hy nog boonop werkloos van November ...
Ek is bang vir dit wat nog voorlê die pad is onseker, en ek weet nie wat van my gaan word en hoe ek finansieel gaan sorg nie. Vrees oorweldig my - ek bid so baie maar soms voel dit of elke gebed ...
Liewe Tania
Wanneer 'n mens jouself in so 'n verskriklike situasie bevind, dan is enige mens geneig om paniekerig te raak. Maar ek wil jou vanaand voor Jesus se voete kom neerlê en vir jou sê God...
My ma is vandat ek kan onthou 'n sieklike mens. Sy het soveel pyne en skete en drink honderde pille vir elkeen van hulle. Sy drink heeltemal te veel pille, maar sy glo dit help. Ek weet dit help ...
Zanie, ek dink eerlik dat sy iewers in haar hart 'n baie groot seer ronddra en dat sy dalk die helfte van haar siek en pyn as front voorhou om weg te kruip vir die werklikheid van daardie seer. Om...
Skoenlapper27
Aug. 27de, 06:17
Ek gaan vandag vir my eerste berading sessie. Here mag U genesende hande hier ook betrokke wees. Mag ek die bindings breek wat my jare lank so vasgehou het om aan te beweeg, maar mag ek ook die ...
Skoenlapper27
Sep. 1ste, 16:10
Hi Poppie
Baie dankie vir jou pragtig gebede vir my. Ek waardeer dit waarlik...Die sielskos is ook baie inspireerende. Mag God jou ryklik seen.
Skoenlapper27
Sep. 1ste, 16:08
Hi Tania
Baie dankie vir jou boodskappie. Ek waardeer ook jou gebede. Die eerste berading sessie het my weer 'n lus vir die lewe gegee, maar niks in hierdie wereld is 'n wonder middel nie en dit...
Baie sterkte vir jou beradingsessie. Ek bid dat jy volkome genesing sal vind. Weet net dat NIKS jou uit Jesus se hande kan ruk nie. Hy is ALTYD elke oomblik en elke tree van die pad by jou - so...
AngelMouse
Aug. 25de, 13:15
ek wil vra dat almal my help bid vir my dogter. Sy is 20, en het 'n dogtertjie van amper 2. Sy is so ongelooflik eensaam, het nie vriende nie, en gevolglik is sy gedurig op mxit, en ontmoet ...
Lewenslesse
Aug. 26de, 22:13
Ek moet self se' ek was waar jou dogter was. Na en en my maat opgebreek het twee jaar gelede, het ek hande uitgeruk, my finansies verwoes met drank en baie ander dinge, en ek was verby promisku......
Wysheid begin met die Here. So se die Here. Jy dien die Here. Daarom kan jy regtig in oorgawe vertrou dat die Here jou die wysheid gee. Raak rustig, en luister fyn vir daardie wysheid. Kry 'n...
Dit is bitter wanneer 'n mens moet toekyk hoe jou kind foute maak en 'n mens wil hulle met alles in jou beskerm. As 'n ma wat ook gereeld berge van seer en terleurstelling moet klim kan ek maar...
KaalvoetKatryntjie27
Aug. 23de, 19:02
Here Jesus, ek het in twee weke soveel dinge verloor en dit vir die waarheid? Here, ek verstaan nie...hoekom maak die waarheid so seer? Ek het gedog Christen vriende staan saam wanneer dinge ...
Hi jou reaksie is reg staan vas want God het ons die reg gegee. Die waarheid moet ten alle tye seevier. Maak nie saak die prys wat jy gaan betaal nie. So Staan fas in God en met geen twyfel nie....
Liewe Poppie, ek wil net vandag vir jou en ons Vader dankie sê. Ek het hierdie boodskap so nodig vandag, en glo Hy het jou gestuur om vir Katryntjie te antwoord, en so 'n baie seer dag vir my...
Beloved, with God, it is never a problem because there is nothing too hard for Him!
Die Here sê vandag vir jou:
Jy kan My nie voel nie, en tog is Ek die krag in jou hande, Ek is besig om jou...
Here ek voel moeg en moedeloos...Ek weet nie meer watter kant toe nie. Here sal U asb vir my 'n uitweg stuur....
Lenelia, gaan sit voor die voete van Jesus wat aan die kruis hang, sien jy Sy gesigsuitdrukking? Kyk mooi Hy het vrede. Vertel Hom terwyl jy daar sit voor Sy voete, noem dit by die naam wat maak...
Vorige
1 |
2 |
3 |
4 Volgende